Modulekode | ZEN 704 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Fisiologiese prosesse onderliggend aan ekologiese- en gedragspatrone. Drie algemene onderwerpe word gedek: (i) die fisiologiese basis en betekenisvolheid van biologiese ritmes, en die invloed van omgewingsveranderlikes soos daglengte, (ii) die fisiologiese meganismes wat toelaat dat diere op gespesialiseerde diëte soos verdunde nektar voed, en (iii) die stel navorsingswerktuie wat ontleding van natuurlik-teenwoordige stabiele isotoop verhoudinge aan fisioloë en ekoloë verskaf. |
Modulekrediete | 13.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 4 besprekingsklasse per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Dierkunde en Entomologie |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App